Getuigskrifte van Studente


Madelein Pike 079 498 7363

My ervaring by Briljant was ongelooflik lekker en intersant gewees. Ek het dit onsaglik baie geniet. Dit is baie goeie kursusse en kan vreeslik baie doen met al die inligting in die toekoms. Louise is baie oulik en goed om die klasse aan te bied sy leer mens mooi. Sy het baie geduld en mens voel gemaklik in die klasse. .Baie dankie Louise vir jou HULP,TYD,GEDULD, AANDAG, JY IS SOWAAR N STER!!(PASTEL, MS WORD, MS EXCEL, MS OUTLOOK & SEKRETARIEEL)

19 August 2015

RIANA AZAR 082 200 9347

Louise doen baie moeite om jou gemaklik te laat voel. Haar positiwiteit en geduld is oneindig asook haar sagte aanslag. Haar kennis en oordra van haar kennis is informeel en gemaklik, wat help om `n totale rekenaar ongeletterde soos ek op my gemak te maak en selfs al maak jy foute, is dit ook toelaatbaar. Sy is aanpasbaar met haar tye en ook baie tegemoetkomend.Alhoewel ek net n basiese kennis van die rekenaar wou op doen om oor die weg te kom, het sy my veel meer geleer as wat ek wou en ook nodig sal he,maar kennis is nooit n vermorsing van tyd nie. Ek sal Louise enige tyd aanbeveel en het reeds al my vriendinne van haar vertel. Al is jy Rekenaar vaardig kan hierdie kursus ook dien as n baie goeie opknapper kursus en die PASTEL natuurlik baie belangrik vir die dames wat boeke doen in hul werk asook by hul huise. Hierdie is n baie goeie kursus en Louise is n baie goeie instruktrise. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon!! ( MS OFFICE VOL PAKKET)

29 September 2015

Janine van Wyk 084 832 0145

Briljant is¸n baie gesellige groepie mense met wien mens goed oor die weg kan kom en lekker klets oor enige ding.Ek het briljant baie lekker ervaar en ek sal dit defnetief aan enige iemand voorstel wat ¸n kort en lekker kursus wil doen, om hul toekoms te verbeter.Ek het elke dag uit gesien daarna om saam met Louise te werk en nuwe dinge te leer.Die klasse word uniek aan gebied en Louise doen die beste van haar vermoe om dit so Maklik, Eenvoudig,Verstaanbaar en Lekker te maak.Dit was vir myn uitstekende ervaring, en alhoewel ek baie geleer het, gaan ek defnetief my klasse mis by Louise.Dit was vir my ¸n groot voorreg om haar in my lewe te kon he, en ek hoop dat ons weer die geleentheid sal kry om vorentoe in die toekoms saam te werk. Dankie vir al jou ondersteuning en hulp elke keer as ek dit nodig gehad het, end at ek altyd op jou knoppie kon druk, selfs al het dit nie te doen gehad met my kursusse nie.Dit was inderdaad n voorreg om saam met jou die paaidjie te kon stap.Dankie ook vir die opofferings wat jy vir my gemaak het, soos om jou persoonlike tyd vir my op te gee, sodat ek die kursusse by jou kon doen, met my werks omstandighede ens. (MS OFFICE VOL PAKKET, PASTEL)

26 May 2015

Johanna Schickerling 082 672 0579

Die Sekretariele kursus was regtig baie leersaam. Ek het baie geleer van die indeling van jou dagtake en met die tydsskedule daarmee saam is dit regtig net ¸`n plesier om jou werk af te handel.Die MS Word was ook baie leersaam en ek het regtig geleer om meer skeppend te dink en iets meer skeppend te ontwikkel.Ek is regtig baie bly om van al die nuwe funksies te leer in MS Word wat nog altyd daar was, maar nou eers ontdek is, en ek kan nou regtig probeer om die skrywes meer profesioneel te tik.Ek voel regtig na die kursus meer dinge kan aanpak en ek het regtig baie meer selfvertroue gekry om iets te begin en dit af te handel.Ek moet eerlik se, ek was bang vir dit wat ek aangepak het maar ek is regtig nie spuit nie . Dit is regtig ¸`n groot belegging wat enige mens jou self skuld.Ek wil ook net getuig dat die kursus regtig baie deeglik en met baie geduld aan gebied is. Dit vat ook die spanning weg.Ek sal regtig enige iemand aanraai om dit te doen, al is dit een kursus elke maand.Hier het ek baie dieper dinge geleer ken wat maar altyd daar was, maar wat ek regtig agter die masker weggesteek het. Ek het ook meer moed om nou agter die masker uit te klim en die Wereld met nuwe o¸e te sien, asook myself. Ek sal graag my kinders ook die geleentheid wil bied.Die kursus gaan ek regtig baie bemark, en ek glo dit sal vir elkeen wat dit voltooi ook net so wonderlik wees soos wat dit vir my was.Baie dankie vir die groot geleentheid wat ek kon h¸e, ek het regtig baie geleer, en sal nou met meer vertroue my werk kan doen. Ek glo die onsekerheid sal nou nie meer uitkruip nie.Die kursusse is regtig bekostigbaar en ek dink regtig dit was die moeite werd.Baie dankie ook vir Louise wat elke kursus so deeglik en verstaanbaar aangebied het.Ek sal enige persoon aanraai om maar geld af te knyp en jouself te bederf met elke een van dieKursusse. Dit is ¸`n groot belegging wat niemand van jou kan wegvat nie. (MS WORD, SEKRETARIEEL,PASTEL)

08 October 2015

Ria Kruger 082 855 5230

Louise het my verras. Sy was deurentyd professioneel met haar aanbiedinge. Sy is baie goed opgelei en dra haar kennis baie mooi en duidelik oor en verduidelik elke aspek tot jy verstaan.Louise is n opgewekte en vrolike persoon. Sy is ook gelowige mens maar respekteer jou spasie en is ook n persoon wat luister en sy lees ook tussen die lyne na wat jy nie s¸e nie.Sy is geduldig en antwoord jou vrae baie mooi en duidelik en gee ook ondersteuning wanneer die kursus verby is.Louise is n BRILJANTE onderwyseres!!!!!!!!!!!!!!!Louise het n BRILJANT WHATSUP ¸'groupie¸' gestig waar ons mekaar kan ondersteun en bemoedig, lief en leed en soms n grappie of twee deel. Hierdie ¸'groupie¸' het vriendinne geword , al ken ons mekaar nie weet ons wanneer elkeen toets skryf hoe dit gegaan het en help ons mekaar werk soek.Dankie Louise vir die sontraal wat jy in ons lewens geword het.Jy is meer as net iemand wat net klas gee en kennis oordra jy ondersteun en onderskraag ons en hou ons hande vas soos n ware vriendin wat jy ook geword het vir ons almal.Dankie vir die moeite wat jy met my gedoen het. Jy het hard gepraat wanneer nodig en ook trane afgedroog maar ook my laat lag en my dae opgevrolik.Dankie is maar net n klein woordjie maar ek wild it net weereens s¸e. (MS WORD, MS EXCEL, OUTLOOK & PASTEL)

17 August 2015

Corrie Massyn 078 364 7702

Die ERGSTE verwag .... maar...!! Was een van die lekkerste kursusse nog. Het bitter baie geleer. Ek is nie een dag spyt ekt dit bygewoon nie! Louise jys n GREAT onderwyser.. Baie dankie vir jou geduld en baie KOFFIE!! p.s Jys awesome..

16 October 2015

Monique Labuschangne 072 401 9009

Die kurses was maklik verstaanbaar aangebied. Louise was baie behulpsaam en het nie gehuiwer om te help met enige vrae of waar daar gesukkel was nie. Ek kon enige tyd inkom en weer deur die stappe van Pastel waar ek onseker was gaan. Ek is baie tevrede. Louise jy is die beste.

02 December 2015

Susan Pretorius 082 449 9748

EK WAS BAIE BANGERIG VIR HIERDIE PASTEL EKSAMEN.... LOUISE WAS EGTER DIE BESTE 'JUFFROU' OOIT. OP DIE EINDE WAS DIT DIE LEKKERSTE VAK WAT EK NOG GESKRYF HET. VOLGENS MY IS EK VOLLEERD. SAL ENIGE IEMAND AANBEVEEL OM NA BRILJANT TE KOM VIR ENIGE OPLEIDING...... LOUISE JY IS GREAT !!!!!!!!!!

03 December 2015

Jonelle vd Merwe 072 694 3181

Louise se sagte en informele manier van aanbieding het my gemaklik laat voel en so dat ek maklik en vinnig leer. Baie dankie Louise vir al jou geduld met die kursus en al jou hulp.

13 January 2016

Desia Joubert 073 344 3322

Wat 'n awesome ervaring. Ek het 12 jaar terug 'n kursus aangepak en met hierdie kursus het ek nie net 'n nuwe skill geleer nie maar ook aan myself bewys met die regte leiding en vriendelike hulp van Louise is alles moontlik. Louise jy is 'n STER en het my rerig so mooi geduldig geleer ... ek sal jou verseker aanbeveel vir enige iemand wat die kursus wil aanpak. Duisend dankie Desia

30 June 2016

Elzette Hanekom 082 418 6643

My ervaring by Briljant was inderdaad "Briljant" , dit was ongelooflik leersaam en ek het dit baie geniet. Louise is vreeslik geduldig en 'n ongelooflike goeie leermeester en laat mens sommer dadelik gemaklik en vol selfvertroue voel . Ek sal haar en haar kursus vir enige iemand aanbeveel . BRILJANT !!!

12 August 2016

Letitia Strydom 079 958 9771

Louise is n uitstekende leermeester en ek het die kursus vreeslik geniet. Dit was stresvol met tye maar sy het my met sekerheid gehelp, en sy was baie geduldig. Ek het nie net my Pastel geleer nie, maar sy het my ook geleer om nie op te gee nie en die eind resultaat was die moeite werd. Ek het my Pastel en Excel kursus met lof geslaag danksy Louise. Ek sal haar defnitief aanbeveel as jul streef na sukses en goeie opleiding.

05 May 2017

Zelna Wilken 082 455 9672

Ek het besluit om my kennis 'n bietjie te verbreed en was lus vir 'n uitdaging. Ek het nie geweet wat ek wou doen nie en het bietjie op facebook begin search. So kom ek op 'n advertensie van Briljant af wat gaan oor die verskillende rekenaar programme soos word; excel, publisher; die pastel en sekretarieel kursusse. Wat lekker was dat daar 'n special was vir Moedersdag! Bel vir Louise en wat 'n aangename en vriendelike persoon. So boek ek my plekkie. Die dag oppad na my eerste dag van kursus vir excel baie bekommerd ek weet nie wat om te verwag nie, maar so ook baie opgewonde. Kry sommer maklik die plek met die pragtige pienk bande Briljant. Ry in wat 'n wonderlike warm en aangename ontvangs was dit nie. Onmiddelik het ek gemaklik gevoel. Eerste word 'n lekker koppie koffie word aangebedied en daar word ek onmiddelik op my gemak gestel. Ons beging met die kursus. Louise is 'n wonderlike en baie geduldige mens. Rustig het ons deur die goedjies begin werk en dan word daar nou en dan 'n lekker koppie koffie aangedra. Louise is ook baie profesioneel en haar kennis is spreek boek dele. Sy bly jou op jou gemak laat voel en jy word volgens jou pas word gewerk. Ek kan net met groof lof en waardering praat van Louise! Ek sal haar beslis aanbeveel!!

23 May 2017

YolandĆØ 083 306 4405

Louise is n Briljante lektor. Ek het die Pastel kursus by haar gedoen en sy het dit vir my baie deeglikheid geleer. Sy het my baie gehelp met die oefening waar ek gesukkel het. Ek sal Louise enige tyd aan beveel vir iemand wat n kursus wil doen of net hulp nodig het, want sy doen dit met liefde en sal jou enige tyd help waar sy kan.

30 May 2017

Anzel Sutherland 071 850 3187

Louise is great!!! dit was rerig 'n lekker ondervinding. Sal haar aanbeveel vir enige ene. Baie dankie

22 June 2017

Hilda de Wet 082 415 6088

PASTEL 95% Ek het die trainning baie geniet. Louise het my stap vir stap mooi verduidelik. Ek het deurentyd ongelooflik op my gemak gevoel, en die "homey" atmosfeer was wonderlik. Louise is baie vriendelik en ek sal haar enige tyd aanbeveel aan enige iemand. Die koffie tydjies tussen die lesse was heerlik. Baie dankie vir die ongelooflike ervaring, Julle het almal so diep in my hart gekruip. Dankie dat ons so welkom gevoel het. MWAH.... Julle is asemrowend

18 July 2017

Wendy Marais 074 755 5754

Excel en Word.... EERSTE EXCEL 100% Student van Briljant. My Word kursus was veral vir my baie insiggewend gewees. Ek het geleer hoe om funksies te gebruik wat ek glad nie geken het nie. Ek is baie bly ek het dit aangepak.

18 July 2017

Anneri Buitendag 072 079 0970

Die kursus was lekker, maklik, vinnig en verstaanbaar. Louise is baie vriendlik en help baie mooi en verduidelik alles deuglik. Ek kon die kursus en toets verstaan en hoef nie te gewonder het wat eintlik bedoel was nie. Baie dankie Louise vir Jou moeite en tyd, ek het dit geniet.

20 July 2017

Nevada Esterhuizen 074 320 7975

I have had three classes with Louise and I would most defiantly refer students to her and recommend her. Classes was quick and sufficient and I can proudly say I am comfortable with the work that she learned me. I am also very glad Louise came on my journey and if I need anything I know she is just a phone call away.

04 September 2017